Groot Muur van China

Groot Muur van China*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die Groot Muur van China in Shanhaiguan.
Ligging van Groot Muur van China op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Groot Muur van China
Groot Muur van China
Ligging van die Groot Muur in China
Koördinate: 40°20′37″N 116°0′06″O / 40.34361°N 116.00167°O / 40.34361; 116.00167
Lande Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iii, iv, vi
Verwysings 438
Streek Asië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1987  (11de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Groot Muur van China (Chinees: 萬里長城 / 万里长城 Wànlǐ Chángchéng10 000 Li lang Muur; ook 中國長城 / 中国长城 Zhōngguó Chángchéng‚ "Lang Chinese Muur") is 'n reeks van ou steenmure in die noorde van die Volksrepubliek China. Verskeie mure is gebou vanaf die 7de eeu v.C. en is later versterk en aanmekaar gebou. Nie al die mure vorm deel van een groot muur nie, maar dit word gesamentlik die Groot Muur van China genoem.

Die muur is opgerig om die Chinese Keiserryk teen die vyandelike nomadiese ruitervolke te beskerm. Die muur strek oor 21 196,18[1][2][3] kilometer van Shanhaiguan by Bo Hai (300 km oos van Beijing) tot Lop Nur in die suidoostelike deel van die outonome streek Xinjiang. Dit is die langste struktuur wat nog deur mense opgerig is. Die muur is ongeveer vyf mense breed en 20 mense hoog.

  1. China's Great Wall is 21,196 km long: survey.
  2. Beijing to open more Great Wall sections to tourism.
  3. ""Great Wall much longer than previously believed: survey"" (in Engels). China Daily USA. 13 Junie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 18 Junie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne